top of page

ABOUT US

Informasie oor die skool                                                Gemeenskap informasie

SKOOL GESKIEDENIS

 

Klapmuts Primer het op Julie 1976 geopen.Die skool was verder uitgebrei met `n saal en administratiewe gebou gedurende 2001.Die ou asbes gebou was afgebreek gedurende 2009.

 

NUWE SKOOL
 

Die bouwerk het begin 2010.Inwyding van Klapmuts Primêre Skool Publieke Biblioteek 18 Augustus 2011.Inwyding van skool word beoog op 27 September 2011.

 

FOKUS VAN NUWE SKOOL
 

Openbare biblioteek en openbare rekenaarsentrum

 

1500 Primêre skool leerders , 500 Hoërskool leerders en studente ,maar geen Biblioteek of rekenaarsentrum in dorp.

Martiekulante ± 60 leerders ons wil die getal vermeerder .

ABET klasse: Diegene wat nie matriek voltooi het nie,geleentheid gebied om hulle kwalifikasie te kry.

 

Gemeenskap toegang te gee tot inligting, rekenaars, boeke: bydrae te lewer tot leer en opvoeding proses vir hulle kinders.
Nuwe skool bied veilige omgewing en ontwerp om waardes en Normes te bevorder.

 

DROME te DROOM – skep van lig – HOOP te skep.To bring about a LEARNING

COMMUNITY. SKOOL INFORMASIE

 

Die leerdergetal(2012) : 1326

Die leerdergetal (2013) : 1470

Die leerdergetal (2014) : 1523

 

Klasse : Gr R- Gr75 Gr R klasse vanaf 2011

7 Gr R klasse vanaf 2013

Biblioteek lesuur vanaf 2011 vir elke leerder vanaf Gr 1

 

-740 Opvoeders

752 leerders afhanklik van welsyn toelae.

 

(2012)1300 leerders afhanklik van welsyn toelae

(2014)NO-FEE skool

 

Alle leerders op Voedingskema

12 SportkodesBoland en Wes-Kaapatlete behaalAkido as Sportkode word deur

Vrywillige afrigters aangebied

 

Orkes: 2010 begin m.b.v Wes-Kaapkultuur

 

GEMEENSKAP :

± 9000 inwoners

 

Lae –sosio-ekonomies lei tot maatskaplike problem, kinder verwaarlosing, drank misbruik

 

3000 inwoners ontvang welsyn toelae

83 smokkelhuise

 

Leerders in pleegsorg

– Geweld teen vroue

– lei tot gesinne sonder `n ma.

 

Werkloossyfer is hoog,meestal seisoen werkers.

Aantal leerders in pleegsorg

– 40 leerders.

 

bottom of page